Maak reg vir ons eerste Valia “virtual race” reeks. Kan nie wag om jou inskrywing te ontvang nie. Onthou opwindende pryse kan gewen word.

Datums

  • Sat 4 Julie 6H00 tot 18H00

  • Sat 1 Augustus 6H00 tot 18H00

  • Sat 5 Sept 6H00 tot 18H00

Kostes

  • R20 per wedloop

  • R50 vir al drie wedlope

Sluitingsdatum

Elke VRYDAG voor die wedloop om 9:00

Inskrywingsvorm