HOKKIE

HOKKIE DOGTERS & SEUNS

NWU Superskolereeks deelname.

Vaaldriehoek Grootskole-liga deelname.

Dogters - GROOTSKOLE LIGA 2024

0/14A - Naaswenners

0/15A - Ligawenners

0/16A - 3de plek

1stes - Ligawenners

Noordvaal Grootskole A-afdeling deelname

0/14A, 0/15A en 1stes kwalifiseer vir die toernooi.

SEUNS

VAALDRIEHOEK Liga uitslae 2024

1ste span - Naaswenners

Noordvaal deelname

1stes en 0/14A spanne kwalifiseer vir Noordvaal deelname.

SUID-GAUTENG seuns- en dogtershokkie:

Ons het 11 leerders in 2024 gehad wat Suid-Gauteng verteenwoordig het.

HOKKIE BY H/S TRANSVALIA

Visie / Missie

  • Skep van positiewe omgewing waar spelers teen hulself en spanmaats kompeteer.

  • Meedoënlose strewe na ‘n mededingende voordeel.

  • Gebruik die beginsel ’n afrigter kan ‘n wedstrydplan verander, maar ‘n goeie afrigter kan ‘n lewe verander.’

  • Oefening is alles, hoe jy oefen is hoe jy gaan speel.

  • Ontwikkel elke individu se volle potensiaal.

  • Om ‘n omgewing te skep waar spelers hulself kan geniet.

  • Om ‘n wenkultuur te vestig/behou.

WAT BIED H/S TRANSVALIA HOKKIE JOU AS SPELER

  • Oefeninge op astro

  • Opwarmings wedstryde op astro

  • Gratis akademies in afseisoen op astro

  • D8 Grootskole (meisies)- en Vaaldriehoekliga (seuns) op astro

  • Noordvaal Grootskole A-Toernooi deelname

  • NWU Eagles-, BVHS-, ECHS-, Spar-, Quick Six-, Howell-Pullen- en Valia Rondomtalie Toernooie

  • Bevordering van skeidsregters

  • (afrigters en spelers)

  • Suid-Gauteng en JHL deelname