ATLETIEK
Jaarlikse Oubaas Coetzee uitnodiginsbyeenkoms vir alle Hoër- en Laerskool atlete.
Jaarlikse ITEC Prestige uitnodiginsbyeenkoms vir Hoërskole.
Curro Podium deelname.
Spesialis afrigters in elke item.
Hoër-en laerskool atlete is almal welkom by oefeninge.
Kompeterende blootstelling
Byeenkomste teen top skole.
Super 16 Interskole Atletiekbyeenkoms. (Afdeling 1 en 2)
Groot aantal leerders kwalifiseer vir Gauteng, ASA en SA Skole byeenkomste.
Valia Atletiek
SA Skole kampioenskappe uitslae 2023
Baie geluk aan ons 10 Valia Atlete wat ongelooflik goed presteer het gedurende die seisoen en op 'n hoë noot die vakansie afgesluit het met baie mooi uitslae:
Taylon van Breda
3 Sprong Dogters 0/15
1ste met 'n nuwe rekord van 11,43m
100m Hekkies
5de met 'n tyd van 13,26s
(Haar persoonlike beste tyd)
Brandon Mathews
Diskus seuns 0/15 8ste
Gewigstoot Seuns 0/15
1ste met ʼn afstand van 18,06m
Jaylin van Dyk
Hammergooi Dogters 0/17
2de met 'n afstand van 53,47m
Minki Nortje
3 Sprong Dogters 0/15
3de met ʼn afstand van 11,03m
Selna van As
1500m Dogters 0/15
4de met 'n tyd 04:55.10
Christi Louw
Paalspring Dogters 0/17
5de met 'n hoogte van 3.2m
Marli Dimond
800m Dogters 0/17
6de
Scharné de Bruyn
Hoogspring Dogters 0/19
7de met 'n hoogte van 1.60m
Alethea Visser
Verspring Dogters 0/17
10de met 4,96m
Milan vd Heever
3 Sprong Dogters 0/17
11de met 10,27m
Mieke Grobler
100m Hekkies Dogters 0/17
5de in haar lopie (Semi-finaal)
Weereens baie geluk en elke atleet!
NWU Super Interhoër 1 Maart 2023 uitslae
Die skool in geheel het algeheel 4de geëindig en gemeet aan die kompetisie is ons baie tevrede met ons uitslag, ons is dus die enigste skool wat in die Super 16 of Afdeling 1 en 2 kompeteer in die Vaaldriehoek. Ons dogters het ongelooflik goed gedoen en algheel 2de geëindig.
Female 1 372 POTCHEFSROOM GIM
Female 2 364 TRANSVALIA
Female 3 344 RUSTENBURG
Female 4 336 NELSPRUIT
Female 5 333 MONTANA
Female 6 294 KLERKSDORP
Female 7 253 RANDBURG
Female 8 250 MONUMENT
Brandon Mathews word aangewys as Junior Victor Ludorum in ons afdeling.
NWU INTERSKOLE AFDELING 2 TOP 3 UITSLAE PER ITEM
Lenique de Winnaar 100m 1ste, 200m 2de
Dihan Crause 100m 1ste, 200m 1ste, 400m 2de
Anushka Slabbert 400m 2de, 800m 2de
Mila Fourie 400m 1ste
Marli Dimond 400m 2de, 800m 2de
Selna van As 800m 3de, 1500m 1ste
Tenike Blunden 800m 3de
Taylon van Breda 90m H 1ste, 300m H 3de, VS 1ste
Mieke Grobler 100m H 3de
Dante Oosthuizen 110m H 2de
Lariska Snyman 300m H 3de
Alethea Visser 400m H 3de, VS 1ste
Emile Stoop 400m H 1ste
Teegan Enslin HS 3de
Scharné de Bruyn HS 2de, VS 1ste, TJ 1ste
Minki Nortje VS 1ste
Reverence Ihenacho VS 2de
Jp Fourie VS 3de
Benaldi Coetzee VS 2de
Siya Khambule VS 2de
Milan vd Heever TJ 1ste
Juane Bester GS 2de
Brandon Mathews GS 1ste, DS 1ste (Junior Victor Ludorum)
Jaylin van Dyk GS 2de
Marco Strydom GS 2de, DG 2de
Danel Brink DG 3de
Liane Smit Javelin 3de
Waldo Mclean Javelin 2de
Aflos
Dogter 0/14 3de
Dogters 0/16 1ste nuwe rekord
Seuns 0/16 1ste
Dogters 0/17 1ste
Marli Dimond
SA Span deelname 2023
Baie geluk aan Marli Dimond wat verkies is tot die SA 0/18-Span (800m) wat Suid-Afrika gaan verteenwoordig by die Afrika Spele in Zambia.
Ons is baie trots op jou en weet dit sal goed gaan