
Stap 2
Laai die dokument af wat gegee word en vul die vorm volledig in. Wanneer die skool open word die vorm ingehandig saam met die nodige inligting. Die vorm kan ook per e-pos ingestuur word na die adres wat op die vorm verskyn.
Die Volgende dokumente is belangrik:
Leerder se geboorte sertifikaat.
Bewys van verblyf.
Jongste Rapport.
Afskrifte van ouers se ID dokumente.