Tuksreeks uitslae 2018

H/S Transvalia se sportleerders kan trots voel op die skool se algehele 7 de plek in die reeks! Baie geluk! Dankie aan elke leerder, ouer, afrigter, organiseerder en toeskouer.Die tennis het soos volg uitgeblink:
Tennis: Algeheel 7de

Vaaldriehoek Tennis Liga wenners 2017

Junior Dogters Ligawenners
V.l.n.r Werner Joubert (Afrigter),Andrea-Gail Cadwell,Ilke Botes,Leané de Wet,Kayla Abbott
Eerste Seuns Tennisspan Ligawenners
V.l.n.r Waldumar Fourie,Vian Boshoff,Werner Joubert(Afrigter) JF van der Merwe,Ruan Engelbrecht

1ste span dogters 2016

1ste span seuns 2016

2de span seuns 2016

Junior dogters 2016

Junior seuns 2016

Tennis uitslae 2016

Tuksreeks 2016 – eindig 12de uit 15 skole.
Vaaldriehoek Liga:
6 Mei 2016 - Die eerste junior seuns tennis span wen 40/16 teen Fochville
13 Mei 2016 - Tweede span wen 41/15 teen Dr Malan
16 Mei 2016 - Junior Dogters wen teen Heidelberg Volkskool 32/24

2de span seuns
Junior span seuns

Tennis aksie!